Home > Terms > Afrikaans (AF) > trick-or-treat

trick-or-treat

"Trick-or-treat" is dalk die belangrikste aktiwiteit vir kinders op Halloween. Kinders sien uit na die tyd van Halloween elke jaar sodat hulle kan aantrek in kostuums en g van huis tot huis te gaan en vra vir lekkernye soos lekkergoed of ander lekkernye. Die kinders sal die vraag "trick or treat?" vra, wanneer die gasheer van 'n huis die deur oopmaak. Die frase impliseer (figuurlik) dat indien geen verrassing of lekkergoed gegee is nie, kan die kinders kwaad raak vir die huiseienaars en of hul eiendom.

0
  • Deel van toespraak: noun
  • Synoniem(en):
  • Blossary:
  • Industrie/Domein: Festivals
  • Category: Halloween
  • Company:
  • Product:
  • Acroniem-Afkorting:
Toevoegen aan mijn woordenlijst

Wat wilt u zeggen?

Je moet inloggen om aan discussies te kunnen deelnemen.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Woordenlijsten

  • 5

    Followers

Industrie/Domein: Education Category: Teaching

Leerproduk

Die eindresultaat van 'n leerproses; wat jy daaruit geleer het.