Home > Terms > Afrikaans (AF) > Hipotese (reël, wet) van Avogadro

Hipotese (reël, wet) van Avogadro

Hipotese (reël, wet) van Avogadro, hipotese (reël, wet), in 1811 opgestel, wat lui dat in gelyke volumes van alle gasse daar, by gelyke druk en by dieselfde temperatuur, eweveel molekules aanwesig is, met ander woorde dat die molekulêre volume van die gasse gelyk is. Dit is in 1814 ook deur Ampère onafhanklik geformuleer.

0
Toevoegen aan mijn woordenlijst

Wat wilt u zeggen?

Je moet inloggen om aan discussies te kunnen deelnemen.

Terms in the News

Featured Terms

Gsilecchia
  • 0

    Terms

  • 0

    Woordenlijsten

  • 0

    Followers

Industrie/Domein: People Category: Criminals

Anders Behring Breivik

Anders Behring Breivik (gebore 13 Februarie 1979) is 'n Noorweegse terroris wat tereg staan vir die 2011-aanvalle in Noorweë. Hy het ekstremistiese, ...