upload
Womenshealth.gov
Industry: Government; Health care
Number of terms: 15438
Number of blossaries: 0
Company Profile:
Womenshealth.gov is a service of the Office on Women’s Health (OWH) in the U.S. Department of Health and Human Services. Its mission is to provide leadership to promote health equity for women and girls through sex/gender-specific approaches. The strategy OWH uses to achieve its mission and vision ...
'n Belangrike mineraal wat energie skep en gebruik, insluitende om suurstof deur die liggaam te beweeg.
Industry:Health care
'n Infeksie op enige plek in die urineweg, of organe wat urine opgaar en stoor en dit uit die liggaam skei (die niere, uretras, blaas en ureters). 'n Infeksie gebeur wanneer mikro-organismes, normaalweg bakterieë van die spysverteringsweg, aan die uretra (opening na die urineweg) vaskleef en begin om te vermenigvuldig.
Industry:Health care
'n Organisme wat op of in 'n gasheerorganisme leef en sy voedsel ten koste van sy gasheer kry.
Industry:Health care
'n Onbeplande verlies van swangerskap. Ook bekend as spontane aborsie.
Industry:Health care
Teenkankermedikasie wat die biochemiese reaksie in selle kan vertraag of stop.
Industry:Health care
Enige voedingstof wat energie verskaf of help om weefsel te bou.
Industry:Health care
Enige van 'n verskeidenheid chemikalieë wat vir metabolisme benodig word. Vitamiene word in klein hoeveelhede in voedsel gevind en sommiges word deur die liggaam vervaardig.
Industry:Health care
Enige groep van groot molekules wat koolstof, waterstof, suurstof en stikstof bevat. Proteïene is noodsaaklik vir die strukturing en funksionering van alle lewende selle Voorbeelde van proteïenein die liggaam sluit ensieme, antiliggame en sekere hormone in.
Industry:Health care
'n Voorbehoedtoestel wat uit 'n dun, buigbare skyfie bestaan en normaalweg van rubber gemaak word. Dit is ontwerp om die serviks te bedek en te verhoed dat spermselle gedurende seksuele omgang ingaan.
Industry:Health care
Bloedproteïene wat deur sekere witbloedselle (B-selle) geproduseer word in reaksie op kieme of ander vreemde stowwe wat die liggaam binnegaan. Teenliggaampies help die liggaam om siektes te beveg deur die kieme aan te heg en hulle vir vernietiging te merk.
Industry:Health care