upload
Womenshealth.gov
Industry: Government; Health care
Number of terms: 15438
Number of blossaries: 0
Company Profile:
Womenshealth.gov is a service of the Office on Women’s Health (OWH) in the U.S. Department of Health and Human Services. Its mission is to provide leadership to promote health equity for women and girls through sex/gender-specific approaches. The strategy OWH uses to achieve its mission and vision ...
'n Mineraal wat gebruik word om die hoeveelheid water in die liggaam te reguleer. Sodium kan ook 'n belangrike rol tesame met kalium speel in spierkontraksie, hartklop en die sending van senuwee-impulse. Sodium is 'n bestanddeel van tafelsout.
Industry:Health care
'n Mineraal wat belangrike rolle speel in spierkontraksie, hartklop en die sending van senuwee-impulse.
Industry:Health care
Die benaming vir 'n kategorie van medikasies wat gebruik word om depressie te behandel.
Industry:Health care
'n Tepel wat nie uitwaarts saamgedruk kan word nie, steek nie uit nie of word nie styf wanneer dit deur koue gestimuleer word nie.
Industry:Health care
'n Tepel wat intrek eerder as om uit te steek wanneer die areola saamgedruk word.
Industry:Health care
'n Aantal abnormale toestande wat die hart asook die bloedvate in die hart affekteer. Die mees algemeenste tipe hartsiekte is koronêre slagaar-siekte wat die geleidelike opbou van aanpaksels in die koronêre slagare (die bloedvate wat bloed na die hart neem). Die siekte ontwikkel stadig en sagkuns, oor dekades. Dit gaan feitlik ongesiens verby totdat dit 'n hartaanval veroorsaak.
Industry:Health care
'n Verpleegster wat spesiale opleiding ontvang het en 'n sertifikaat in kraam en geboorte het. Kraamverpleegsters kan meeste van dieselfde take as geneeshere doen en het geneesheerbystand vir noodgevalle wanneer hulle 'n baba verlos.
Industry:Health care
'n Pynlose, skadelose toets wat klankgolwe gebruik om beelde van die organe en liggaamstrukture van die liggaam op 'n skerm te vertoon. Dit staan ook as sonografie bekend.
Industry:Health care
'n Tydperk gedurende swangerskap waar die baba vinnig groei en die eksterne kenmerke begin vorm aanneem.
Industry:Health care
'n Tydperk waarin geen simptome van 'n chroniese toestand verskyn nie.
Industry:Health care