upload
Womenshealth.gov
Industry: Government; Health care
Number of terms: 15438
Number of blossaries: 0
Company Profile:
Womenshealth.gov is a service of the Office on Women’s Health (OWH) in the U.S. Department of Health and Human Services. Its mission is to provide leadership to promote health equity for women and girls through sex/gender-specific approaches. The strategy OWH uses to achieve its mission and vision ...
'n Lewersiekte wat deur 'n virus veroorsaak word. Dit laat die lewer swel en verhoed dit om effektief te funksioneer.
Industry:Health care
'n Verlies van spierfunksionering in 'n gedeelte van die liggaam wat plaasvind wanneer probleme ontaard in die manier waarop boodskappe tussen die brein en spiere oorgedra word.
Industry:Health care
'n Meting van liggaamsvet wat op 'n persoon se hoogte en gewig gebaseer is.
Industry:Health care
'n Mediese toestand in kinders en volwassenes wat dit moeilik maak om stil te sit, aandag te skenk en op sekere take te fokus.
Industry:Health care
'n Mediese toestand gekenmerk deur paroksismale aanvalle van hoofpyn, gewoonlik unilateraal. Afgesien van erge pyn, kan migraine ook mislikheid, braking en soms gesigs- en klanksteurnisse veroorsaak. Sommige mense sien ook kolle of flitselende ligte of ervaar tydelike gesigsverlies.
Industry:Health care
Medikasie wat gebruik word om malaria ('n siekte wat deur 'n parasiet veroorsaak word wat 'n gedeelte van sy leeftyd in mense leef en 'n ander gedeelte in muskiete) te behandel Kinien is 'n bitter, amorfe of kristallyne alkaloïed verkry uit die bas van verskillende bome van die geslag Cinchona (fam. Rubiaceae). Word inwendig as 'n tonikum gebruik. Alhoewel sintetiese verbindings soos mepakrien dit deesdae as middel teen malaria vervang, word dit nog dikwels vir dié doel aangewend.
Industry:Health care
'n Medisinale smeermiddel wat mikrobes soos bakterieë of 'n virus doodmaak. Mikrobisiede is ’n verskeidenheid smeer- en ander middels wat vroue voor seks in die vagina kan aansit en wat die oordrag van die MI-virus of ander seksueel oordraagbare infeksies tydens die seksdaad kan keer.
Industry:Health care
'n Metaal wat suigelinge en jong kinders kan siek maak.
Industry:Health care
'n Vorm van swangerskapbeplanning of geboortebeperking wat sekere aspekte van die kalender-, die basale liggaamstemperatuur- en die serviese slym-metodes kombineer. Dit neem al hierdie faktore in aanmerking sowel as ander simptome wat 'n vrou kan hê soos matige krampe en gevoelige borste.
Industry:Health care
'n Metode wat deur paartjies gebruik word wat probeer swanger raak. Die metodes behels seksuele omgang net voor of na ovulasie.
Industry:Health care