upload
Womenshealth.gov
Industry: Government; Health care
Number of terms: 15438
Number of blossaries: 0
Company Profile:
Womenshealth.gov is a service of the Office on Women’s Health (OWH) in the U.S. Department of Health and Human Services. Its mission is to provide leadership to promote health equity for women and girls through sex/gender-specific approaches. The strategy OWH uses to achieve its mission and vision ...
'n Skadelike bakterie wat in sommige bevrore en gereed-om-te-eet kossoorte gevind word en 'n vroeë geboorte of miskraam kan veroorsaak.
Industry:Health care
Polisistiese Ovarium Sindroom (POS) kom voor met die abnormale vrystelling van FSH en LH . Hierdie abnormale vlakke lei na onderontwikkellende follikelvorming, en dat geen oösiet vrygestel word nie. Met verloop van tyd vorm daar onderontwikkelde follikels in die ovaria wat abnormale hormoonvlakke tot gevolg het; spesifiek die FSH en LH- verhoudings, en “manlike hormone” wat deur die ovaria geproduseer word. Met Polisistiese Ovarium Sindroom (POS) het vroue hoë vlakke van androgene of manlike hormone, of afwesigheid van of onreëlmatige maandstonde en baie klein siste op hul eierstokke.
Industry:Health care
'n Hoogs aansteeklike siekte gekenmerk deur koors, hoes en verhewe rooi kolle op die vel. Dit word deur 'n virus veroorsaak wat normaalweg kinders affekteer en word versprei deur hoes of kontak met vloeistof van die neus of mond of iemand wat reeds aangesteek is.
Industry:Health care
'n Hormoon wat deur die pituïtêre klier vervaardig word. Dit help vrou om die menstruele siklus te beheer asook die produksie van eiers deur die eierstokke.
Industry:Health care
'n Hormoon wat verhoog word tydens swangerskap en help die borste om die melkverwerpingsrefleks te vervaardig. Oksitosien veroorsaak ook uterienkontraksies.
Industry:Health care
'n Hormoon wat tydens swangerskap en borsvoeding toeneem. Dit stimuleer die menslike bors om melk te vervaardig. Prolaktien help ook om ovulasie te inhibeer.
Industry:Health care
'n Hormoon wat ovulering aanspoor en die corpus luteum leë follikel stimuleer om progesteroon te vervaardig.
Industry:Health care
'n Gewrigsiekte wat meerendeels kraakbeen, die gladderige weegsel wat die punte van bene bedek, affekteer. Die boonste laag van kraakbeen raak onklaar en atrofeer. Dit veroorsaak dat die bene onder die kraakbeen teen mekaar vryf of skuur wat pyn, swelling en verlies aan gewrigsbeweging.
Industry:Health care
'n Laboratoriumtoets waar 'n pasiënt se DNA getoets word. DNA is 'n molekuul wat 'n persoon se genetiese informasie bevat en in elke sel in 'n persoon se liggaam gevind word.
Industry:Health care
'n Gelisensieerde kliniese maatskaplike werker (GKMW) word in psigoterapie opgelei en help mense om 'n verskeidenheid van geestes- en gesondheidsprobleme asook allerhande probleme in daaglikse lewe te hanteer om oorhoofse funksionering te verbeter. Hy/sy het 'n meestersgraad in maatskaplike werk (MMW).
Industry:Health care