upload
Womenshealth.gov
Industry: Government; Health care
Number of terms: 15438
Number of blossaries: 0
Company Profile:
Womenshealth.gov is a service of the Office on Women’s Health (OWH) in the U.S. Department of Health and Human Services. Its mission is to provide leadership to promote health equity for women and girls through sex/gender-specific approaches. The strategy OWH uses to achieve its mission and vision ...
'n Vorm van aanvullende en alternatiewe medikasie waarin die reuk van essensiële olies van blomme, kruie en bome ingeasem word om gesondheid en welstand te bevorder.
Industry:Health care
'n Vorm van aanvullende en alternatiewe medikasie wat die toediening van dun naalde deur die vel by spesifieke punte op die liggaam behels om pyn en ander simptome te beheer.
Industry:Health care
'n Swam, bekend as Candida albicans, wat gis-infeksies soos sproei in die mond en keel asook in die ingewande en ander gedeeltes van die liggaam veroorsaak.
Industry:Health care
'n Klier in 'n man se voorplantingstelsel. Dit vervaardig en berg seminale vloeistof. Hierdie vloeistof word vrygestel om deel van semen te vorm.
Industry:Health care
'n Klierorgaan in die buik. Dit vervaardig pankreatiese sappe wat ensieme bevat. Dit bevorder spysvertering en vervaardig verskeie hormone, insluitende insulien. Die pankreas is omring deur die maag, ingewande en ander organe.
Industry:Health care
'n Groep van oorgeërfde bloedafwykings wat 'n persoon se hemoglobiene beïnvloed en anemie kan veroorsaak. Hemoglobien is 'n proteïen in rooibloedselle wat suurstof en voedingstowwe na selle in die liggaam vervoer.
Industry:Health care
'n Groep van afwykings wat inflammasie van die vel behels. Dit vorm blase en word skorserig, dik en skubberig word. Eczema veroorsaak 'n branderigheid en gejeuk, en kan oor lang tydperke voortduur. Atopiese dermatitis is die mees algemene vorm van eczema.
Industry:Health care
'n Groep siektes wat skade aan die oog se optiese senuwees veroorsaak. Dit gebeur normaalweg as gevolg van 'n opbou van vloeistof. Glukoom kan blindheid veroorsaak indiend it nie behandel word nie.
Industry:Health care
'n Groep vroulike hormone wat verantwoordelik is vir die ontwikkeling van borste en ander sekondêre sekseienskappe in vroue. Estrogeen word deur eie eierstokke en ander ligaamsweefsels vervaardig. Estrogeen, tesame met progesteroon, is belangrik om 'n vrou se liggaam vir swangerskap voor te berei.
Industry:Health care
'n Groep van simptome veroorsaak deur afwykings wat die brein affekteer. Simptome kan geheueverlies, verwarring, persoonlikheidsveranderings en moeite met normale aktiwiteite soos eet en aantrek. Dementia het baie oorsake, insluitende Alzheimer se siekte en beroerte.
Industry:Health care