Home > Terms > Afrikaans (AF) > Wet van Dalton

Wet van Dalton

Wet van Dalton (fisika), natuurkundige wet, ontdek deur die Engelse natuur- en skeikundige John Dalton (1766 tot 1844). Die druk van 'n mengsel van nie op mekaar inwerkende gasse is gelyk aan die som van die drukke wat elke gas sou uitgeoefen het as dit alleen in die ruimte aanwesig was.

0
Toevoegen aan mijn woordenlijst

Wat wilt u zeggen?

Je moet inloggen om aan discussies te kunnen deelnemen.

Terms in the News

Featured Terms

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    Woordenlijsten

  • 0

    Followers

Industrie/Domein: Apparel Category: Skirts & dresses

a-lyn

'n Rok of romp silhoeët nouer aan die bokant, wat versigtig uitvloei om 'n "A" vorm silhoeët te maak. Vleiend op meeste figure in besonder ...